1. Cream butter and sugar. Sift the flour and cocoa, add coconut and mix it all into the butter mixture.
2. Press into a greased 23 cm x 32 cm Swiss roll tin. Bake in a preheated oven at 180 �C for 20 � 25 minutes.
3. For topping: Melt butter in a heavy-based saucepan and add icing sugar and cocoa. Add milk and mix well. Remove from heat and spread over base while still warm. Cut into bars or squares.
Gou jou stories op die blog en al die lekker resepte gelees. Jy is erg besig jong en dit net vir klein bietjie sjokolade :-0? Kersfees is so 'n goeie tyd om die kinders te leer en herinner dat dit oor ons grootste geskenk ooit gaan en sommr ook dat te gee baie lekkerder as ontvang is
Hi Sandra, ek was nogal besig die laaste ruk. Maar van môre af gaan ek en Teddie bietjie begin rus en lekker dinge doen! Alhoewel ek nog 'n paar kersinkopies moet gaan doen! Geseënde Kerstyd vir julle en voorspoed vir die nuwe jaar.
Hi Desire dis baie lekker en soos jy kan sien baie maklik ook!
Gou jou stories op die blog en al die lekker resepte gelees. Jy is erg besig jong en dit net vir klein bietjie sjokolade :-0? Kersfees is so 'n goeie tyd om die kinders te leer en herinner dat dit oor ons grootste geskenk ooit gaan en sommr ook dat te gee baie lekkerder as ontvang is
ReplyDeleteMmm ... hierdie een sal ek moet uitprobeer. Dankie vir die resep.
ReplyDeleteHi Sandra, ek was nogal besig die laaste ruk. Maar van môre af gaan ek en Teddie bietjie begin rus en lekker dinge doen! Alhoewel ek nog 'n paar kersinkopies moet gaan doen!
ReplyDeleteGeseënde Kerstyd vir julle en voorspoed vir die nuwe jaar.
Hi Desire dis baie lekker en soos jy kan sien baie maklik ook!