Saturday, December 6, 2008

My onmoontlike kerswense...


Ek word elke dag gevra vir my kerswens lysie. Hier werk ons met wenslysies wat onder die boom geplaas word. Kan julle glo? Ons is mos nie meer kinders nie? whahaha

Ek het nog nie my wenslysie onder die boom gesit nie, want wat ek wil hê, kan nie ....

My wenslysie:
Dat liefde moet oorwin in mense se harte ...
Dink net hoe lekker sal dit wees, geen haat, baklei en oorloë nie!
Dat almal kos, klere en 'n warmplekkie moet hê om te slaap ...


Vir myself soek ek net rus, vrede, geluk en baie liefde...

Maar ek sal nie die omgee as ek die volgende van Kersvader kry nie. :lol:




  • The SBIG ST10XME camera is a large array, high resolution ccd camera with an imaging area 17% larger than that of the ST-8E!

  • Imaging Sensor is the 3.2 megapixel Class 2 KAF-3200ME with a 2184 X 1472 Array.

  • SBIG ST-10XME CCD camera utilizes microlens technology to increase Quantum Efficiency by approx. 30%.

  • SBIG ST10XME integrated autoguider uses large TC-237 CCD with Pixel Array of 657 X 495.


  • Die Prys vir die klein dingetjie: Our Price: $4,995.00
    List Price: $5,995.00
    You Save: $1,000.00 (17%)

    * Kyk Teddie mens kry afslag!!! Ek hoor hom al: You wish!! :lol:*




    In the heavens above

    The christmas tree cluster!


    An open cluster of about 40 stars in the constellation Monoceros , which is immersed in nebulosity and forms the nearly perfect outline of a fir tree.

    The Christmas Tree Cluster, which was named by L. S. Copeland, and the Cone Nebula were both discovered by William Herschel in 1783.



    * Geniet die versiering van jou huis Thea! Kan nie wag om dit te sien nie!

    Nou ja laat ek verder gaan dink oor my kerslysie/wishlist!!! :lol:




    3 comments:

    1. Ek's nog besig met die versiering vriendin. Hier's ook nie meer klein kindertjies by ons nie, dus gaan ons nie groot nie. Maar daar moet darem so 'n ietsie wees. Sal seker vandag die boom in die tuin doen - die reën het ons gister gekortwiek!

      Baie mooi Kersmusiek! Het ek al gesê ek's mal oor jou Kersblog ook? ;-)

      ReplyDelete
    2. Hi Muse, glad you like it :)

      Thea ek gaan ook nie meer so groot soos in die ou dae nie. Soos jy sê die kinders is groot. Maar ek hou van Kersfees, heeltemal mal daaroor, ek dink dis die "vibe" en die geskenkies.

      Dus elke keer as ek mooi versierings in die winkels sien koop ek dit. Die versierings word elke jaar meer en meer en ek het nie meer plek om dit te bêre nie. Sal dit eendag vir die kinders begin uitdeel! he he

      ReplyDelete